Persiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Persies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Desember 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | fa.wikipedia.org |
Die Persiese Wikipedia is die Persiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.
Die Wikipedia is in Desember 2003 begin. Dit beskik tans oor 1 012 686 artikels, en is die 19de grootste Wikipedia.